Quantcast
Channel: sarie.com-skrywers | Carla Swanson | SARIE
Browsing all 13 articles
Browse latest View live

Eat Pray Love. Ditto: Dag 13 Venesië

Vanoggend is dit vroeg uit die vere om St. Markus-piazza te besigtig voordat ek eers kan dínk aan joga en ontbyt. Ek is moeg, maar ek kan in Slaapstad, oftewel Kaapstad, gaan slaap ná my vakansie.

View Article



Eat, Pray, Love. Ditto: Dag 14 - Venezia

Smiddae en saans hoor ek die gondolas verby roei en vasmeer in die kanaal onder my hotelvenster in Venesië.

View Article

Eat, Pray, Love. Ditto: Nag 15 ‘Venezia’

Die Doge se ryklik versierde paleis is vandag op my agenda; dis nou ná ontbyt. Die paleis is asemrowend met weergalose tooisels en versierde mure.

View Article

Eat, Pray. Love. Ditto: Dag 16 Parys

Ek arriveer om in Parys per oor-nagtrein vanaf Venesië. Die stad is gehul in grys; die lug is ysig. Ek is stokflou en honger plus ek sukkel om selfs die mees basies woorde in Frans te laat vlot.

View Article

Eat, Pray, Love Ditto. Dag 17: Parys

Ná die laat somerhitte in Italië, is Parys koel en trietserig. Ek is weer eens erg dankbaar vir vriendin Yvonne se reiswenk naamlik om ‘n sambreel in te pak.

View Article


Eat, Pray, Love. Ditto: Dag 18 - Parys

My hotelbespreking sluit nie ontbyt in nie. Maar as troos is hier sjokeladesmeer te ete op elke straathoek in Parys.

View Article

Eat, Pray Love. Ditto: Dag 19 Istanboel

Vroeg uit die vere, dames en here. En Viva! Au Revoir Parys!

View Article

Eat, Pray, Love. Ditto: Dag 20 Istanboel

Die Turkse hotel bedien ‘n ontbytspyskaart wat strek vanaf die Kaap tot in Kaïro. Of eerder tot in Istanboel.

View Article


Eat, Pray, Love. Ditto: Dag 21 - Kaapstad

Elize kom haal my en my tas Italia-herninneringe by die lughawe.

View Article


Eat, Pray, Love. Ditto: Slot

Ek wil graag sarie.com bedank vir dié platform verskaf vir my skrywes die afgelope paar maande. En hartlike dank ook aan al die getroue lesers wat hul saam ingeleef het in my vertellinge.  

View Article

Nuwe blog: "Eat Pray Love. Ditto" - Dag 1 - 3

sarie.com-gebruiker, Carla Swanson, deel haar eerlike, rou vertellings oor haar eie Eat Pray Love-ondervindinge ná haar egskeiding. Kom 'reis' saam...

View Article

Nuwe blog - Eat Pray Love. Ditto: Dag 5, Vernazza

sarie.com-gebruiker, Carla Swanson, deel haar eerlike, rou vertellings oor haar eie Eat Pray Love-ondervindinge ná haar egskeiding. Kom 'reis' saam...

View Article

Eat, Pray, Love. Ditto: Dag 10 – Bologna

Laaste op my lysie vir Florence is die Duomo. Dié koepeldak-basilika is ’n imposante, maar leë, hol struktuur. Ná die vloed van die Arno-rivier in 1966 toe etlike kunswerke beskadig is, is die...

View Article

Browsing all 13 articles
Browse latest View live


Latest Images