Quantcast
Channel: sarie.com-skrywers | Carla Swanson | SARIE
Viewing all articles
Browse latest Browse all 13

Eat, Pray, Love. Ditto: Dag 10 – Bologna

$
0
0
Laaste op my lysie vir Florence is die Duomo. Dié koepeldak-basilika is ’n imposante, maar leë, hol struktuur. Ná die vloed van die Arno-rivier in 1966 toe etlike kunswerke beskadig is, is die oorblywende kuns weggeneem na ’n museum.

Viewing all articles
Browse latest Browse all 13

Latest Images

Trending Articles





Latest Images